E& OE en alle termes en voorwaardes geld
kOPIEREG@OPPISTRAND
Son, water & seesand tusse die tone
Tyd: 10h00 - 17h00 per spesiale geleentheid
+27 82 302 0324 whatsapp alleenlik 8h00 - 16h00
info@oppistrand.co.za
@ Legends MX / Rhino Park, Donkerhoek, Pretoria - net 20km vanaf Silver Lakes
AANWYSINGS Ry met die N4 uit Pretoria in die Witbank Rigting. Draai af by die Cullinan/Rayton Afrit en draai regs onder by die Stopstraat. Kruis die N4 snelweg en ry reguit aan, sowat 3km verder is jou bestemming op linkerhand. ****** Ry in ‘n oostelike rigting met Garsfonteinweg (M30) of Lynnwood weg (M6) tot waar dit doodloop teen die R 25, draai daar links en dan na ‘n paar km weer links op die R 515 en na ‘n paar km is jou bestemming op Regterkant of volg die Boschkop pad ( R631) tot teen die R515 en draai links en vind jou bestemming na +-1 km op regterkant.
Sandkastele, sun tan lotion & Volleyball