E& OE en alle termes en voorwaardes geld
kOPIEREG@OPPISTRAND
Son, water & seesand tusse die tone
Sandkastele, sun tan lotion & Volleyball
KOM EET ELKE NAWEEK DAAGLIKS VAN 10H00 TOT 17h30 VAN DIE SMUL LEKKER WEGNEEM ETES WAT JY IN DIE RESTAURANTE KAN GENIET OF BY JOU SAMBREEL OPPI STRAND VAN PANNEKOEK EN MELKOS TOT GOURMET BURGERS EN PAP & KAINGS VOETLANGE BOERE WORS ROLLE EN DIES MEER!!!
Saterdag 26/9/2020
Kom kuier lekker vir Braaidag saam met ons by Oppi-Strand op bogenoemde datum. Ons gaan ‘n lekker eet saam met een van Afrikaans se bekendste Sangers. MOET DIT NIE MIS NIE!!!
Kom sit in een van ons 5 strand restaurante, kriewel met jou tone in die sand en luister na Bok Van Blerk, Alida Luus, Chante Retief en Anzelle De Bruin. Bestel jou kos & Bier en verbeel jou jy is innie Hemel